In die verklaring van Daniel 9 het Martin Luther opgemerk dat die profeet Daniel, o.a. van die Moslem Turke gepraat het wat toe Europa binnegeval het. In die laaste gedeelte van hulle heerskappy, wanneer rebelle heeltemaal boos geword het, sal ‘n koning met ‘n streng aangesig, ‘n meester van bedrog, opstaan. Hy sal baie sterk word, maar nie deur eie krag nie. Hy sal verstommende vernietiging veroorsaak. Hy sal bedrog laat floreer en sal himself as beter as ander beskou. Wanneer hulle sterk genoeg voel, sal hy baie vernietig en stelling inneem teen die prins van prinse. Desnieteenstaande sal hy vernietig word, maar nie deur mensekrag nie. (Daniël 9:23 tot 25).
0 Comments
Onlangs is 'n byeenkoms van predikante (baie waarvan uit Europa) in 'n kerksaal op Rondebos gehou. Daar is besluit om 'n program op te stel vir 'n massa verwerwing van "polities—wakker" Christene wat gewillig is om opgelei en gebruik te word om onwettige dade te pleeg met die doel "om hierdie land onregeerbaar te maak" deur wydverspreide burgerlike ongehoorsaamheid.
Daar heers vandag groot meningverskil en baie argumente word gevoer oor die kwessie van militêre diensplig: Is pasifisme die antwoord op geweld, of moet 'n Christen aktief betrokke wees by die militêre verdediging van sy land? Kan 'n Christen 'n soldaat wees? Is dit hoegenaamd geoorloof om iemand se lewe te neem? In al hierdie sake van gedrag en geloof is die Woord van God ons bron van gesag, en daarom soek ons die antwoorde op hierdie vrae in die Bybel.
|
Meer Artikels
All
Archives
October 2020
|